Die stoor en waar kos gemaak word. Ek probeer water kook.
Deur van pastorie staan amper. ja ons dames het saam gewerk en dit was 'n vooreg.
Hannes besig met pastorie se fondament. harde werk maar wonderlike seën.
Die groep het ook 'n pastorie gebou soms in 2 groepe verdeel ons was 17 studente. Hier gee ek stene aan.
Son het opgekom. 'n Ongelooflike oomblik. voel God se teenwoordigheid. kosbaar sal nooit vergeet
bout later met bakie se ligte en gaslampe en voltooide kerk volgende oggend vroeg,
laaste dag bou aan kerk.
Dit is sowaar ek vol baksteen stof van bakstene aangee. kry 'n blaas kansie.
Kos moes gemaak word waar ons 'n plekkie kon kry.
Soms het bril in slag gebly maar bouery het aangegaan.
Soms was 'n graaf gevaar met bakstene in agter grond.
Sement word gemeng. Harde werk.
Koffie word gemaak en 'n deur staan. Estelle en kerk bou werk vorder .
Kerk Venster hoogte. Nog bitter koud maar werk gaan aan.
Ons staan op nat sement fondament.
Fondamente moes opgevul woord voor sement gegooi kon word.
Net raam werk en dak van kerk bo. Ons staan op fondament wat nog klam was en harde werk .
Huis waar ons in tuis gegaan het. Dit was 'n Sondag en ons was besig om geestelike te deel. Elke aand het ons, so moeg soos ons was wonderlike bybeldusie gehou. Ek het ontsaglik geleer en was werklik 'n voorreg.

No comments:
Post a Comment