Thursday, November 6, 2008

nog laerskool




Ek my pa en sus met vakansie by Ramsgatte waar my oupa en ouma gewoon het. Hulle het die bote op die legoon gehad en heerlike woonstelle :Bluelegoon Woonstelle".
Ek en my sus het elke oggend die bote help oor neem na die strand. Was heerlik .In die aand het ons hulle terug gebring. Een aand was die werkers voor uit en ek en sy agter op 'n paddleboot. Die stuur het gebreek en dit was besig om donker te word. My sus het agter met haar hand die stuur beheer en ek klein soos ek was, moes trap. my bene was so kort en kon nie sit en trap nie. Sy het net gese gaan tyd vir trane nie trap. Ek het getrap en donker het ons by die hangbrug gekom waar bote vasgemaak word in aand. Dood moeg, maar het dit gemaak.

No comments:

Chama Design

Chama Design
Web Design