Tuesday, November 4, 2008

learskool





Bo links Ek voor en my niggie Amanda agter op my oupa se plaas
Bo regs my sus Rudolf en ek in ons tuin moes voor graad 2 gewees het






My laerskool jare het goed gegaan in Florida laerskool.Foto ek graad 2 my ma onnie en my mooi suster 2 jaar ouer as ek.Ek moes baie hard werk en het in std 4 tot 11pm huiswerk gedoen. Kinders het my nie gespot nie. Net eenkeer het 'n sudent "Slordig" in my boek geskryf en dood gekrap ,seker toe sy uitvind dit is my beste skrif. In std 4 kon ek nie meer by hou met skryf nie en het my ouers vir my 'n draagbare Oliveti tikmasjien gekoop wat ek van klas tot klas gedra het. Dit het baie gehelp. Std 5 was ek Prefek en het die volgende jaar Florida Hoer Skool toe gegaan.. (min wetende van later my kwaai depressie gaan veroorsaak.

No comments:

Chama Design

Chama Design
Web Design