Friday, November 28, 2008

al die mense en vriende wat my bygestan het

Charles help my ongelooflik op skyp as ek met enige iets vas haak met baie geduld.


Di was soos 'n suster vir my was bure maar is nou in Amerika, het nog kontak die gelowige familie





Niggie Amanda en man InNewzeeland ons het so saam saam groot geword met hase en aande as haar pa en my pa skeek gespeel het. kosbare tye saam.



Tariens en gesin..Ons kon alles deel en het sommer na werk saam tee gedrink uit rooi teepot oppad huis toe..












Deon en Tessa in Somesetwes.






Hey deon y BKJA ontmoet enhy hetkom studeur by ons voor eksamens. Hy her verder gaan studeur in Stellenbos waar hy Tessa ontmoet het en hy het 3 pragtige seuns. Hy is 'n foom of sms ver vir hulp. Na my 2 de rugoperesie het hy met sy motosfiets vir my kom soek in ICU wonderlike vriende








My ma was ook altyd daar, maar nooit ingegryp as ek dit self kon of wou doen nie. Sy was die persoon wat baie gebid het en oefeninge gegee het en aangehou het tot ek opgetaan en ge loop het. Sy bid nog en is nog kosbaar en in haar CSV groep het ek Die Here ontmoet as verlosse, wat m elke dag dra.


My pa het in my geglo en nie opgegee om my te leer bestuur nie al was ek elke aand in trane me blikke en stokke om te leer parkeer. Ek het my lesiensie die 2 de keer gekry met 2 inspekeurs in motor. Ek se dankie vir my pa.








ek ontmoet my man en eerste nek operasie




voor my val en nekoperasies


Monday, November 17, 2008

Werkers kamp Sharaloemie.

Jong mense geniet wollie ball en tou trek in saal. groot pret, maar harde werk.





Piet v Zyl se hare word gesny.












Rondawels waar ons geslaap het en buite as groep geeet.


Sias op verhoog met iemand agter hom wat nie kan sien wat hy doen nie en dit is meel en konfyt. allmal skater.



Vermaak op verhoog met rekkies wat sonder hande van gesig moet af.









Ons het jong mense met heerlike speeletjie in aand besig gehou.





Poppekas vir kinders met geestelike boodskap. Ons het van die poppe self gemaak en ook stories geskryf.














Groep foto met Mariaan en Anton as kamp ouers. Baie warm . spesiaale groep wat saam gebid gelag en gewerk het. Hul het my aanvaar en dit is iets wat ek nie graag sou wou misloop nie. Ek het nog kontak met 'n paar van hulle.

Monday, November 10, 2008

werkers kampe as student

Sondae was ons af en het ons gesing en saam bybelstudie gehou. In die tyd het ek geestelik baiwe gegroei. (ja ek was gestremed maar die astudente het my wonderlik aanvaar.
Die stoor en waar kos gemaak word. Ek probeer water kook.




Deur van pastorie staan amper. ja ons dames het saam gewerk en dit was 'n vooreg.



Hannes besig met pastorie se fondament. harde werk maar wonderlike seën.




Die groep het ook 'n pastorie gebou soms in 2 groepe verdeel ons was 17 studente. Hier gee ek stene aan.





Son het opgekom. 'n Ongelooflike oomblik. voel God se teenwoordigheid. kosbaar sal nooit vergeet






bout later met bakie se ligte en gaslampe en voltooide kerk volgende oggend vroeg,







laaste dag bou aan kerk.


















Dit is sowaar ek vol baksteen stof van bakstene aangee. kry 'n blaas kansie.










Kos moes gemaak word waar ons 'n plekkie kon kry.











Soms het bril in slag gebly maar bouery het aangegaan.












As die hoek gebou is kon die vesters kom. (van die buiers het ingeneurs geword)



























Soms was 'n graaf gevaar met bakstene in agter grond.



Sement word gemeng. Harde werk.




























Koffie word gemaak en 'n deur staan. Estelle en kerk bou werk vorder .
Kerk Venster hoogte. Nog bitter koud maar werk gaan aan.

Ons staan op nat sement fondament.

Fondamente moes opgevul woord voor sement gegooi kon word.

Net raam werk en dak van kerk bo. Ons staan op fondament wat nog klam was en harde werk .


Huis waar ons in tuis gegaan het. Dit was 'n Sondag en ons was besig om geestelike te deel. Elke aand het ons, so moeg soos ons was wonderlike bybeldusie gehou. Ek het ontsaglik geleer en was werklik 'n voorreg.

Chama Design

Chama Design
Web Design